Philip Abbott
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Philip Abbott | |
Geboortenaam | Philip Abbott Alexander |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Philip Abbott (20 Maart 1924 – 23 Februarie 1998) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Bird of Youth (1962) en Hangar 18 (1980), en in die televisiereekse The F.B.I. (1965) en The Six Million Dollar Man (1974).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: The Bachelor Party
- 1957: The Invisible Boy
- 1962: Sweet Bird of Youth
- 1980: Hangar 18
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: Goodyear Playhouse
- 1954: Justice
- 1955: Appointment with Adventure
- 1959: The House on High Street
- 1960: CBS Repertoire Workshop
- 1964: Mr. Broadway
- 1965: The F.B.I.
- 1974: The Six Million Dollar Man
- 1976: Ark II
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Dillinger
- 1967: Cosa Nostra, Arch Enemy of the FBI
- 1967: Campo 44