Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2009
Voorkoms
- Ondersteun Bezuidenhout (kontak) 10:13, 13 Desember 2008 (UTC)
- Ondersteun --Voyageur (kontak) 00:25, 21 Desember 2008 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2009 - Anrie (kontak) 16:08, 29 Desember 2008 (UTC)
- Ondersteun - Artikel bied 'n goeie oorsig oor Rusland (met verwysings en bronne). Korrekte transliterasies van 'n magdom Russiese terme. Die aantal ondersteunende artikels is natuurlik 'n bonus. `Anrie (kontak) 20:23, 12 Desember 2008 (UTC)
- Ondersteun --Voyageur (kontak) 00:27, 21 Desember 2008 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2009 - Anrie (kontak) 16:15, 29 Desember 2008 (UTC)
- Ondersteun 'n Vertaling van die Engelse artikel. Vir ons projek is die artikel nog met 'n hoofstuk oor die Amerikaanse taal en spelling uitgebrei. --Voyageur (kontak) 00:25, 21 Desember 2008 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2009 - Anrie (kontak) 10:10, 16 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - good article that could help diversify our featured articles.Bezuidenhout (kontak) 07:45, 9 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - baie goed geskryf en volledig. Ensiklopediese kwaliteit. hansjoseph (kontak) 13:56, 10 Januarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2009 - Anrie (kontak) 10:26, 16 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun Ter geleentheid van sy 101ste verjaardag 'n vertaling van die Engelse artikel oor hierdie bekende Brasiliaanse argitek. Ek sal dit egter nog 'n bietjie uitbrei. --Voyageur (kontak) 00:25, 21 Desember 2008 (UTC)
- Kommentaar - Ek wil so 'n bietjie wag met die een. Die Engelse artikel is sedert die vertaling gewysig na klagtes van POV. Die drietal verwysings is ook bietjie min. Sal werk hiervan maak, maar tyd is min. Anrie (kontak) 09:57, 16 Januarie 2009 (UTC)
- Ek sien Voyageur het intussen hierna omgesien. Anrie (kontak) 10:01, 24 Januarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2009 - Anrie (kontak) 10:08, 24 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - 'n Baie goeie vertaling van die Engelse artikel (ook gefeature, sien oorspronklike nominasiebespreking daar) deur Nomdeplume. Korrekte vertaling van talle vakterme, ryk aan beelde en uitgebreide verwysingslys.
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2009 - Anrie (kontak) 10:21, 24 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun Die tweede grootste stad van Swede. Die artikel is vir die Afrikaanse Wikipedia saamgestel. --Voyageur (kontak) 00:25, 21 Desember 2008 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:59, 24 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun --Bezuidenhout (kontak) 12:42, 7 Februarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2009 - Anrie (kontak) 08:21, 13 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - a potential featured article? Bezuidenhout (kontak) 23:15, 10 Januarie 2009 (UTC)
- Kommentaar - I hope so. I translated it from the English featured article. Just waiting to have it proofread by a few users (also know a doctor who offered to proofread it) and translate the one diagram to Afrikaans, then I'll add my supporting vote. Anrie (kontak) 09:06, 11 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:55, 24 Januarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2009- Anrie (kontak) 08:31, 13 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun 'n Vertaling van die Engelse artikel wat self 'n "featured article" is. Die oorspronklike nominasie en bespreking daaromtrent kan hier besigtig word vir diegene wat belangstel. Anrie (kontak) 13:19, 29 Desember 2008 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:57, 24 Januarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2009 - Anrie (kontak) 19:28, 3 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun --Bezuidenhout (kontak) 10:24, 17 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 18:12, 30 Januarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2009 - Anrie (kontak) 09:14, 27 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - baie goed gemaak Bezuidenhout (kontak) 17:48, 30 Januarie 2009 (UTC)
Gekant - daar is iets deurmekaars aan die onderkant. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 18:11, 30 Januarie 2009 (UTC)- Kommentaar Indien jy nou na die teks onder "Taalvoorbeeld" verwys, dan is dit nie deurmekaar nie, miskien kan ons dit net bietjie beter formatteer: dis 'n vergelyking tussen 'n Finse teks, 'n direkte vertaling na Afrikaans en die korrekte Afrikaans ekwivalent. Anrie (kontak) 09:25, 1 Februarie 2009 (UTC)
- Ek het dit nou gewysig om hopelik minder "deurmekaar" te wees. Anrie (kontak) 16:32, 18 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 12:55, 27 Februarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2009 - Anrie (kontak) 15:34, 11 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun - 'n Vertaling van die Engelse artikel (self ook 'n "featured article"). Moeite is gedoen om seker te maak van die Afrikaanse benamings vir verskeie gediertes (planktonkrefies, ens.) en ander wetenskaplike terme. Anrie (kontak) 14:27, 8 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - Goeie artikel wat nou ook nagegaan is vir taal en tikfoute. Meeste rooi skakels ook opgelos deur byvoeg van relevante saadjies en ander kort artikels. laurens (kontak) 08:20, 7 Maart 2009 (UTC)
- Kommentaar - Dankie vir die nagaan, laurens, alhoewel ek nuuskierig is wat jy teen woorde soos "skaars" en "storing" het? Anrie (kontak) 08:22, 7 Maart 2009 (UTC)
- Ek het niks teen skaars nie - in die konteks het ek gevoel raar is meer gepas. Versteuring het vir my ook beter as storing geklink. Is storing korrek? 06:16, 9 Maart 2009 (UTC)
- "Storing" is sinoniem aan "versteuring". Anrie (kontak) 15:35, 11 Maart 2009 (UTC)
- Ek het niks teen skaars nie - in die konteks het ek gevoel raar is meer gepas. Versteuring het vir my ook beter as storing geklink. Is storing korrek? 06:16, 9 Maart 2009 (UTC)
- Kommentaar - Dankie vir die nagaan, laurens, alhoewel ek nuuskierig is wat jy teen woorde soos "skaars" en "storing" het? Anrie (kontak) 08:22, 7 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun - Bezuidenhout (kontak) 08:24, 7 Maart 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 17 2009 - Anrie (kontak) 15:34, 11 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun --Bezuidenhout (kontak) 13:08, 18 Januarie 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:54, 24 Januarie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 21 2009 - Anrie (kontak) 11:43, 4 April 2009 (UTC)
- Ondersteun Pragtig visueel. hansjoseph (kontak) 10:12, 25 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 12:56, 27 Februarie 2009 (UTC)
- Ondersteun - Beautiful - Bezuidenhout (kontak) 08:24, 7 Maart 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2009- Anrie (kontak) 20:21, 26 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun - 'n Vertaling van Renier, wat nou al 'n paar keer deur besoekers geprys is. Anrie (kontak) 10:38, 8 Maart 2009 (UTC)
- Neutraal - Die artikel is goed maar daar is nog baie wat rood staan. Jcwf (kontak) 18:38, 8 Maart 2009 (UTC)
- I thought rooi skakels weren't a problem? --Bezuidenhout 21:29, 8 Maart 2009 (UTC)
- Not as such, but they are rather unsightly and tends to make an article look "unfinished". In moderation they are okay.
- Ek het nou 'n aantal verwyder, maar tog 'n paar gelaat. Ek hoop ons sal in die toekoms daar artikels kry oor chemiese verbindings, elektrolise ens. Dus sulkes het ek gelaat, terwyl meer gevorderdes soos hidrokraking en basieses soos lugballonne verwyder is. Anrie (kontak) 16:39, 9 April 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2009 - Anrie (kontak) 17:01, 9 April 2009 (UTC)
- Ondersteun - baie mooi article - Bezuidenhout (kontak) 07:27, 11 Maart 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2009 - Anrie (kontak) 17:27, 17 April 2009 (UTC)
- Ondersteun - Ek het hierdie vertaling op 14 Maart 2008 begin - net mooi 'n jaar aangewerk! Nou is hy klaar: 'n vertaling van die gelyknamige Engelse featured article. Anrie (kontak) 21:37, 13 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun Sjoe! 'n Monumentale stuk werk. hansjoseph (kontak) 08:36, 14 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:50, 13 April 2009 (UTC)
- Ondersteun - Nice work Anrie - Bezuidenhout (kontak) 18:01, 17 April 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2009- Anrie (kontak) 09:08, 18 April 2009 (UTC)
- Ondersteun Anrie stel nie graag "haar" ;) (voyageur het ook bygedra) artikels voor nie, maar hierdie een is pragtig. hansjoseph (kontak) 13:18, 4 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun Bezuidenhout (kontak) 08:24, 7 Maart 2009 (UTC)
- Gekant - dis na my mening effe te knap vir 'n voorblad artikel. Ons kan dit dalk eerder benoem vir 'n goeie kort artikel. laurens (kontak) 08:25, 7 Maart 2009 (UTC)
- Ondersteun - Ek het hierdie artikel nou aansienlik uitgebrei. Miskien wil laurens sy mening oorweeg? Anrie (kontak) 07:22, 4 Mei 2009 (UTC)
- Ondersteun. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:46, 25 Mei 2009 (UTC)
- Kommentaar - Ek besef laurens het nog nie sy mening verander nie, maar dit is reeds 'n maand sedert hy hier was en ek beskou die aanstelling van hierdie artikel as voorbladartikel dus nie as omstrede nie. Anrie (kontak) 10:12, 29 Mei 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2009 - Anrie (kontak) 10:12, 29 Mei 2009 (UTC)
- Ondersteun - 'n Vertaling van die Engelse artikel wat self 'n Featured article is. Ek het soos gewoonlik probeer om die artikel so toeganklik moontlik vir die leek te maak. Ek gaan ook my bes doen om soveel moontlik van die rooi skakels in te kleur. Anrie (kontak) 13:20, 13 April 2009 (UTC)
- Ondersteun Adriaan.41.240.17.224 18:32, 17 April 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2009- Anrie (kontak) 09:12, 13 Junie 2009 (UTC)
- Ondersteun - 'n Vertaling van die Engelse voorbladartikel. Ondersteundende kort artikels / saadjies vir talle van die belangrike konsepte en onderwerpe in die artikel geskep. laurens (kontak) 11:09, 18 April 2009 (UTC)
- Ondersteun - an interresting article. --Bezuidenhout (kontak) 11:43, 18 April 2009 (UTC)
- Ondersteun. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:39, 25 Mei 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2009 - Anrie (kontak) 09:01, 13 Junie 2009 (UTC)
- Ondersteun - Was van plan om slegs 'n saadjie te skep ter ondersteuning van Sonnestelsel, maar het my toe so bietjie gewip vir die Engelse artikel wat soms voel asof mens 'n graad nodig het om dit te kan verstaan. Ek voel dis baie belangrik dat artikels met gespesialiseerde onderwerpe ook toeganklik vir die leek moet wees, iets wat ek hoop hierdie artikel bereik. Dis immers meer waarskynlik dat Pietie Poggenpoel, 'n st. 7-leerling uit Alberton, die artikel gaan lees, as dr. Marius Bloemhof, sterrekundige professor aan die Universiteit van Pretoria. Dit behandel die ontdekking, vorming, beweging en klassifisering van sterrestelsels en ek dink dit bied 'n goeie oorsig. Anrie (kontak) 15:01, 7 Junie 2009 (UTC)
- Ondersteun: ek stem ten volle saam met jou siening oor die Engelse Wikipedia: daar is te veel groot woorde en vakterminologie wat 'n mens dwing om 'n honderd artikels te lees net om een gedeeltelik te kan verstaan. Die Afrikaanse Wikipedia moet van hierdie neiging by die Engelse Wikipedia bewus wees en dit ten sterkste vermy. Ons poging moet wees om oningeligte geïntereseerdes in te lig en nie hul tyd te mors en hulle af te skrik nie. Andersinds, die artikel bied 'n goeie oorsig en ek ondersteun die voorstel. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:20, 7 Junie 2009 (UTC)
Aangestel as Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2009 - Anrie (kontak) 08:05, 17 Julie 2009 (UTC)
- Ondersteun - a very well created article with plenty of reference, a large amount of images, and a nice sizable length. --Bezuidenhout (kontak) 09:26, 25 Mei 2009 (UTC)
- Ondersteun — 'n uitstekende artikel. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 10:39, 25 Mei 2009 (UTC)
- Ondersteun — 'n interessante, goed uitgebreide en relevante artikel. — Anaheiw (kontak) 11:39, 11 Junie 2009 (UTC)
- Gekant — het tans nog te veel rooi skakels. laurens (kontak) 09:42, 20 Junie 2009 (UTC)
- Kommentaar - I thought rooi skakels weren't nessesary or a problem?--Bezuidenhout (kontak) 14:17, 21 Junie 2009 (UTC)
- I also don't understand why Laurens is objecting on the base of "rooi skakels". If they bother someone, he/she should feel free to remove the links or add articles. Anrie (kontak) 14:49, 21 Junie 2009 (UTC)
- Hierdie artikel is nou aansienlik "ontrooi". Ek gaan probeer om in die komende dae die oorblywende rooi skakels in te kleur, maar gaan dit solank aanstel as voorbladartikel vir week 33. Dis eers oor 'n maand, so enige probleempies wat voor dan opduik, behoort sonder moeite uitgeklaar kan word. Anrie (kontak) 20:30, 19 Julie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2009- Anrie (kontak) 20:40, 19 Julie 2009 (UTC)
- Ondersteun - Een van ons beter artikels. Korrekte vertaling van vakterme. Anrie (kontak) 21:40, 19 Julie 2009 (UTC)
- Kommentaar - Die artikel is nog onvolledig - dis 'n letterlike vertaling van die Engelse bydrae, waarby daardie artikel se hoofstuk oor Winemaking ongelukkig al na 'n aparte hoofartikel geskuif is. Ons het nou besonderhede oor die "godsdienstige gebruik" van wyn, maar byna niks oor die tegniese aspekte van wynproduksie nie. En dit is juis 'n bedryf waar Afrikaanssprekende entrepreneurs nog 'n baie belangrike rol speel en waar beroepsopleiding in Afrikaans moontlik sou wees. Swak prestasie - waar is die wynmakers? --Voyageur (kontak) 10:15, 20 Augustus 2009 (UTC)
- Ek was van plan om Darmstad vir volg. week te gebruik na Voyageur se teenkanting, maar ek sien hy het dit teruggetrek, dus sal Wyn steeds verskyn. Natuurlik geen rede waarom die artikel nie steeds bygewerk kan word nie. Ek besit self oor 'n fantastiese artikel oor wynbou (met Afr. terminologie), maar sit reeds die afgelope en ook die volg. week met gaste, dus kom ek nie dikwels by die komper uit nie. "Swak prestasie" is bietjie gemeen - dit is steeds 'n goeie artikel. Anrie (kontak) 21:44, 23 Augustus 2009 (UTC)
- Dis wynmakers wat swak presteer, nie ons bydraers nie. Die Duitse artikel oor wyn sou nogtans 'n beter keuse as bronteks vir 'n vertaling gewees het. Ek is nie vertroud met die Afrikaanse terminologie nie, anders sou ek ons artikel self bywerk. --Voyageur (kontak) 21:57, 23 Augustus 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 35 2009. Anrie (kontak) 08:39, 27 Augustus 2009 (UTC)
- Ondersteun --Ben Bezuidenhout (kontak) 19:03, 8 Julie 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2009 - Anrie (kontak) 08:54, 27 Augustus 2009 (UTC)
Sperdatum: |
---|
16 Oktober 2009 |
- Ondersteun --Ben Bezuidenhout (kontak) 19:58, 16 September 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2009 - Anrie (kontak) 11:08, 18 Oktober 2009 (UTC)
Sperdatum: |
---|
14 Oktober 2009 |
- Ondersteun - Anrie (kontak) 14:56, 14 September 2009 (UTC)
- Ondersteun - maybe a little cleanup at the references, but apart from that: a good article - Ben Bezuidenhout (kontak) 15:42, 14 September 2009 (UTC)
- What do you mean, "cleanup"? They look fine to me... Anrie (kontak) 16:17, 14 September 2009 (UTC)
- I don't really know, maybe it's just me, but they look strange, but then again, maybe it's just me :) Ben Bezuidenhout (kontak) 18:29, 14 September 2009 (UTC)
- Ondersteun — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 19:34, 14 September 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2009 - Anrie (kontak) 12:41, 19 Oktober 2009 (UTC)
Sperdatum: |
---|
5 November 2009 |
- Ondersteun - Artikel is neutraal, omvangryk en besig goeie Afrikaans. Volop verwysings. As 'n bonus: mooi kiekies en talle ondersteunende artikels (byvoorbeeld Darling Range, Rottnest-eiland en Kwinana-ontsoutingsaanleg. Anrie (kontak) 12:57, 5 Oktober 2009 (UTC)
- Kommentaar/ Ondersteun: Good article, but theres three queeries I have (me being fussy):
- I think maybe a sjabloon at the bottom named Hoofstede van Austrialiaans deelstate' or something like that
- The presentation of the article at the beggining isn't stunning (that might just be me)
- This is a problem with my computer, the 'bugermeester' section on the infobox shows the name 1 space above the 'burgermeester' icon.
Apart from that the article is exellent, plent of reference and few rooi skakels (fantastic job RAM!) Ben Bezuidenhout (kontak) 14:24, 5 Oktober 2009 (UTC)
- Ek het die beeld in die inligtingskas vervang - hopelik dramaties genoeg nou? Ek sal kyk na die "burgemeester"-probleem. Anrie (kontak) 08:54, 12 Oktober 2009 (UTC)
Perth 2
- Ondersteun - An really good article - Ben Bezuidenhout (kontak) 11:33, 1 Januarie 2010 (UTC)
- Hierdie artikel was reeds in week 47 (2009) op die voorblad. Anrie (kontak) 19:38, 10 Januarie 2010 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 November 2009 |
- Ondersteun'n Pragtige artikel - Ben Bezuidenhout (kontak) 14:29, 11 Oktober 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2009 - Anrie (kontak) 19:35, 10 Januarie 2010 (UTC)