Voorouer
Voorkoms
'n Voorouer is 'n persoon waarvan iemand afstam. Om presies te wees, waarvan 'n persoon 34 geslagte terug van afstam. In die breër sin van die woord noem mense dikwels almal voor 3 generasies terug alreeds "voorouers". Dit kom ook voor dat mense na "voorouers" verwys as diegene wat wel 100, 1000 of meer geslagte terug geleef het. Dit sal dan meestal nie meer op 'n individu betrekking hê nie, maar eerder op ’n ras, volk, soort of 'n ander bloedverwante groep mense of diere.
Geslag | Naam | Manlik | Vroulik |
---|---|---|---|
1 | proband propositus eggo |
probandus proposito |
probanda proposita |
2 | ouer | vader | moeder |
3 | grootouer | grootvader / oupa | grootmoeder / ouma |
4 | oorgrootouer | oorgrootvader / oupagrootjie | oorgrootmoeder / oumagrootjie |
5 | betoorgrootouer | ||
6 | oudouer | ||
7 | oudgrootouer | ||
8 | oudoorgrootouer | ||
9 | oudbetoorgrootouer | ||
10 | stamouer | ||
11 | stamgrootouer | ||
12 | stamoorgrootouer | ||
13 | stambetoorgrootouer | ||
14 | stamoudouer | ||
15 | stamoudgrootouer | ||
16 | stamoudoorgrootouer | ||
17 | stamoudbetoorgrootouer | ||
18 | edelouer | ||
19 | edelgrootouer | ||
20 | edeloorgrootouer | ||
21 | edelbetoorgrootouer | ||
22 | edeloudouer | ||
23 | edeloudgrootouer | ||
24 | edeloudoorgrootouer | ||
25 | edeloudbetoorgrootouer | ||
26 | edelstamouer | ||
27 | edelstamgrootouer | ||
28 | edelstamoorgrootouer | ||
29 | edelstambetoorgrootouer | ||
30 | edelstamoudouer | ||
31 | edelstamoudgrootouer | ||
32 | edelstamoudoorgrootouer | ||
33 | edelstamoudbetoorgrootouer | ||
34 | voorouer | ||
35 | voorgrootouer | ||
36 | vooroorgrootouer | ||
37 | voorbetoorgrootouer | ||
38 | vooroudouer | ||
39 | vooroudgrootouer | ||
40 | vooroudoorgrootouer | ||
41 | vooroudbetoorgrootouer | ||
42 | voorstamouer | ||
43 | voorstamgrootouer | ||
44 | voorstamoorgrootouer | ||
45 | voorstambetoorgrootouer | ||
46 | voorstamoudouer | ||
47 | voorstamoudgrootouer | ||
48 | voorstamoudoorgrootouer | ||
49 | voorstamoudbetoorgrootouer | ||
50 | vooredelouer | ||
51 | vooredelgrootouer | ||
52 | vooredeloorgrootouer | ||
53 | vooredelbetoorgrootouer | ||
54 | vooredeloudouer | ||
55 | vooredeloudgrootouer | ||
56 | vooredeloudoorgrootouer | ||
57 | vooredeloudbetoorgrootouer | ||
58 | vooredelstamouer | ||
59 | vooredelstamgrootouer | ||
60 | vooredelstamoorgrootouer | ||
61 | vooredelstambetoorgrootouer | ||
62 | vooredelstamoudouer | ||
63 | vooredelstamoudgrootouer | ||
64 | vooredelstamoudoorgrootouer | ||
65 | vooredelstamoudbetoorgrootouer |
Sleutel:
- Geslag 66 tot en met 129 = Geslag 2 tot en met 65 met 'aarts' daarvoor.
- Geslag 130 tot en met 257 = Geslag 2 tot en met 129 met 'opper' daarvoor.
- Geslag 258 tot en met 513 = Geslag 2 tot en met 257 met 'hoog' daarvoor. Geslag 513 is volgens die skema hoogopperaartsvooredelstamoudbetoorgrootouer .
- Die voorvoegsel 'bet' in betoorgrootmoeder en betoorgrootvader beteken beter, meer. (Vergelyk beter) [1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ * Etymologisch woordenboek, Jan de Vries & F. de Tollenaere, Utrecht: Het Spectrum, 2004, 23e druk, ISBN 90-2749-199-2