Gossip
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gossip (voorheen The Gossip) is 'n drieledige Amerikaanse indierockgroep wat uit voorsangeres Beth Ditto, kitaarspeler Brace Pain en tromspeler Hannah Blilie bestaan.[1] Die groep was relatief onbekend totdat hulle sukses behaal het met hul derde ateljeealbum, Standing in the Way of Control.
Gossip | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Olympia, Washington, VSA |
Genres | Indie, danspunk, garagerock |
Jare aktief | 1999 tot hede |
Etikette | Back Yard Recordings, Kill Rock Stars, K, Dim Mak, Columbia |
Assosiasies | Le Tigre, The Blood Brothers |
Webwerf | gossipyouth.com |
Lede | Beth Ditto Brace Paine Hannah Blilie |
Gewese lede | Kathy Mendonca |
Diskografie
wysig- That's Not What I Heard (2001)
- Movement (2003)
- Standing in the Way of Control (2006)
- Music For Men (2009)
- A Joyful Noise (2012)
- Real Power (2024)
Verwysings
wysig- ↑ http://www.blackbookmag.com/article/mcqueen-beth-ditto-the-gossip-frontwomans-alexander-mcqueen-shoot-and-sasst/7319 Geargiveer 28 September 2011 op Wayback Machine Besoek op 2009-24-04
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Gossip. |
- Amptelike webwerf Geargiveer 19 Desember 2008 op Wayback Machine (en)
- Gossip op Twitter (en)
- MySpace-profiel (en)